Slimkop Klub!

From: R420.00 / month

Clear

Slimkop Maatjie *

Ons Slimkop Maatjie se besonderhede:

Aflewerings Adres *

Adres na wat die Slimkop Pakkie gestuur kan word:

Tiepe Produkte *

Hierso kan jy kies watse produkte ons in die pakkie moet sit:

Kategorie:

Beskrywing

Sluit aan by die Slimkop Klub! en kry jou Slimkop pakke elke maand / elke tweede maand of elke kwartaal.

Om aanvaar te word as ‘n lid van Slimkop Klub moet die registrasievorm korrek voltooi en onderteken word. Ouers of voogde moet ouer as 18 jaar wees.
Afleweringsadres en selfoonnommer moet korrek wees. Die koerier lewer slegs in kantoor ure af. Geen aflewering geskied oor naweke of publieke vakansie dae nie. Tydsduur vir lidmaatskap is vanaf die maand waarin registrasie vorm onderteken is, vir 12 maande. Indien u registreer voor die 15de van die maand, word ‘n pakkie aan die einde van daardie selfde maand gestuur. Die opsie bedrae sluit BTW en posgeld in. Pryse op die 3 opsies word jaarliks in Januarie hersien.  Jou eerste maand se betaling sal dadelik met registrasie gehef word.  Vroeë beëindiging van kontrak – een maand se skriftelike kennisgewing moet deurgegee word na bestellings@slimkopsa.com. ‘n Kansellasie fooi van R300 sal gehef word.

  • Opsie 1: U rekening word maandeliks gedebiteer met R420,00. U ontvang maandeliks ‘n pakkie met ouderdomsgepaste opvoedkundige speelgoed.
  • Opsie 2: U rekening word elke tweede maand gedebiteer met R480,00. U ontvang elke twee maande ‘n pakkie met ouderdomsgepaste opvoedkundige speelgoed.
  • Opsie 3: U rekening word elke derde maand gedebiteer met R550,00. U ontvang elke derde
    maand ‘n pakkie met ouderdomsgepaste opvoedkundige speelgoed.

Addisionele Inligting

Opsie

Elke Kwartaal, Elke Maand, Elke Tweede Maand

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan 'n resensie laat.

Sluit aan by ons Nuusbrief!