Plaas Aktiwiteitsboks 1-2jaar

R280.00

Slimkop se unieke aktiwiteits-/vakansie/naweek bokse is baie gewild onder mammas en kleuters!! Jy hoef glad nie aan te sluit vir ‘n sekere tydperk om hul te bestel nie!

Inhoud:
Opvoedkundige speelding/aktiwiteit
Aktiwiteite wat groot motories, sensories, fyn motories en taal ontwikkel met alles wat jy nodig het vir ure se pret!!
‘n Bederfie vir Mamma is altyd ingesluit by elkeen van ons bokse!

In stock

Beskrywing

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan 'n resensie laat.

Sluit aan by ons Nuusbrief!