Sale!

Slimkoppies – Kom ons speel met VORMS Boek 2

R90.00 R70.00

Hierdie boek bevat meer as 200 plakkers in allerhande vorms, groottes en kleure. Wanneer kinders dit op die regte plekke plak, leer hulle speel-speel om fyn waar te neem en verskillende vorms te herken. Geskik vir klein slimkoppe bo 3 jaar.
.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan 'n resensie laat.

Sluit aan by ons Nuusbrief!