Sale!

Soek-Soek inkleurboek: Plaas

R70.00 R35.00

Human & Rousseau

Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van oulike plaasdiere. Van varkies wat snork tot snaakse voëlverskrikkers en oulike kuikens. Kinders speel speurder, leer ken die plaaslewe en gee kleur aan hierdie prente.

Voorraadopname - produk nie tans beskikbaar.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan 'n resensie laat.

Sluit aan by ons Nuusbrief!