Sale!

Storiemuis – Ek Leer Tel

R95.00 R65.00

Hierdie kleurvolle telboek maak kinders op ‘n prettige manier vertroud met getalle, terwyl hulle stelselmatig van 1 tot 100 leer tel. Kinders kan aangemoedig word om hardop saam te tel, terwyl daar na elke element gewys en die pragtige tonele op elke bladsy saam verken word. Hierdie boek vol syfers vorm deel van die Storiemuis-reeks – ‘n moet vir elke voorskoolse kind!

Voorraadopname - produk nie tans beskikbaar.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan 'n resensie laat.

Sluit aan by ons Nuusbrief!