Sale!

Storiemuis – Ek Leer Van Kleure

R95.00 R65.00

Hierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op ‘n prettige manier vertroud met al die primere kleure. Daar is ook kort rympies om saam op te se en ‘n storie om die kleure van die reenboog te leer ken.
Hierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op ‘n prettige manier vertroud met al die primere kleure. Daar is ook kort rympies om saam op te se en ‘n storie om die kleure van die reenboog te leer ken. Moedig jou kind aan om die kleure self uit te ken, terwyl julle die pragtige tonele op elke bladsy verken. Hierdie boek vol kleure vorm deel van die Storiemuis-reeks – ‘n moet vir elke voorskoolse kind!

Voorraadopname - produk nie tans beskikbaar.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan 'n resensie laat.

Sluit aan by ons Nuusbrief!